
Address
Hoërskool Wagpos, Gedeelte 175 van die plaas Hartebeespoort Brits, Noordwes, 0250
GPS
-25.5851699, 27.7725
Telephone
Web
Monday
07:00 – 14:00
Tuesday
07:00 – 14:00
Wednesday
07:00 – 14:00
Thursday
07:00 – 14:00
Friday
07:00 – 14:00
Saturday
–
Sunday
–
If the info on this listing has changed/needs updating – please send us a message. To claim this listing if you are the business owner – Register and Select a Listing Package.
In die 93ste bestaansjaar van Die Hoërskool Wagpos, was daar besonderse geleenthede vir 919 leerders en 307 koshuisleerders.
Die trots van ons skool en ons leerders het oor die jare ‘n besonderse kultuur van nederigheid, respek, liefde en omgee vir mekaar gevestig in die waardes wat hulle handhaaf. Die Hoërskool Wagpos bied verskeie vakkeuses, sportsoorte en kultuur aan leerders wat besluit om ons pragskool hulle tuiste te maak vir hul hoërskoolloopbaan.