Laerskool Broederstroom

Die Regte Skool vir al die Regte Redes

ADDRESS & CONTACT


Address

laerskool Broederstroom, Broederstroom, South Africa

GPS

-25.768707, 27.959427

Telephone


OFFICE HOURS

Monday

07:00 – 14:00

Tuesday

07:00 – 14:00

Wednesday

07:00 – 14:00

Thursday

07:00 – 14:00

Friday

07:00 – 14:00

Saturday

Sunday

CLAIM LISTING


If the info on this listing has changed/needs updating – please send us a message. To claim this listing if you are the business owner – Register and Select a Listing Package.

Laerskool Broederstroom bestaan reeds vanaf 1881 en het ‘n ryke geskiedenis. Die huidige skoolterrein te Flora Park is gedurende 1 Januarie 1987 in gebruik geneem. Die skoolgetalle het vanaf 103 in 1987 gegroei tot 339 tot op datum.

Ons visie is om ‘n geborge atmosfeer te skep waarin elke kind, in samewerking met sy / haar ouers, sy / haar volle potensiaal kan bereik – met inagneming van individuele verskille.

  • Ons val onder Gauteng Onderwysdepartement
  • Kleiner klasse
  • Uitstekende gehalte onderrig
  • ‘n Baie hoë premie word geplaas op ‘n gebalanseerde lewenswyse
  • Deelname aan sport, kultuur- en sosiale aktiwiteite by die skool word aangemoedig

FEATURES & SERVICES

Price Range

$$

Credit Cards/EFT

Public Wifi

LOCATION ON MAP

CONTACT OWNER


HARTBEESPOORT WEATHER

NEW SEARCH